Skip to product information
1 of 3

Republk

Krokodilrivier T-hemp

Regular price R 155.00 ZAR
Regular price R 310.00 ZAR Sale price R 155.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Sizes

 

Die Krokodilrivier is ’n groot rivier wat deur die Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Steenkampsberge, noord van die dorpie Dullstroom en vloei deur Schoemanskloof en oor de Montrose Valle. Die rivier vorm ’n natuurlike grenslyn aan die suidelike kant van die Kruger Nasionale Park en is ’n uitstekende plek om wild te besigtig wat aan die walle van die rivier kom water drink. Die rivier kry sy naam van die menigte krokodille wat in die rivier woon en is sekerlik een van die gevaarlikste riviere om deur te swem.