Skip to product information
1 of 2

Republk

Kruger Wildtuin A3 Plakkaat

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price R 60.00 ZAR Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Grootte: A3 (Ongeraam)

Let wel dat die handelsmerk-watermerk op die agtergrond nie op die oorspronklike produk sigbaar is nie.

Die Kruger Nasionale Park is een van die grootste reservate in Afrika. Die wildtuin strek oor 'n area van 19 485 km2. Dit was as Suid-Afrika se eerste nasionale park in 1926 verklaar. Die Kruger Wildtuin is natuurlik vernoem na die eerste President van die ZAR, naamlik Paul Kruger. Behalwe die Kruger Wildtuin is talle strate in Suid-Afrika, 53 strate in Nederland en 6 in Vlaandere na hom vernoem.