Skip to product information
1 of 5

Republk

Leer Notaboek - Eugene Marais

Regular price R 290.00 ZAR
Regular price Sale price R 290.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Republk notaboeke is egte leer. As jy glo in hard werk van vroegoggend tot laataand en 'n notaboek soek wat die jare kan wys, skaf vir jou só een aan. Die gevoel van pen op regte papier, die reuk van leer elke keer as jy jou boeksak oopmaak - dit is die Republk-leefstyl. Die omhelsel kan afgehaal word, wat beteken dat jjy hom oor en oor kan gebruik.