Republk
Leer Tabaksak
Regular price
R 620.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 620.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Vir elke man wat laatmiddag op sy voorstoep wil sit en teug aan ’n pyp. Met agt gleufies vir al jou pyp rook benodighede, is dié egte beesleer sakkie die ideale geskenk vir enige heer.
Beskikbaar in gevul of nie gevul nie. Die gevulde opsie sluit ‘n pyp, tabak, vuurhoutjies, pypskoonmakers en ‘n tabakstopper in.
*Let wel dat elke leersak per hand gemaak word en elke vel leer uniek is en van foto mag verskil.







