Republk
Lugmag T-hemp
Regular price
R 310.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 310.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
"Deur ontberings na die sterre" was die lugmag se leuse wat in latyns gelees het "Per aspera ad astra". Die Suid-Afrikaanse lugmag (SALM) het op 1 Februarie 1920 ontstaan en het in die Tweede Wêreldoorlog en Koreaanse oorlog diens gedoen. In die tagtigerjare was die SALM ook betrokke in Angola by infantrie ondersteuning en later is vegvliegtuie teen Angolese vliegtuie ingespan

