Solidariteit
Ons sal self T-hemp (Dames)
Regular price
R 200.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 200.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Afrikaners is veerkragtig en bons altyd terug. ʼn Boer maak ʼn plan. #OnsSalSelf. Die hemp illustreer die ossewawiel wat die Groot Trek simboliseer. Die wiel simboliseer die generasies van #OnsSalSelf. Die Voortrekkermonument vorm ook deel die van die #OnsSalSelf-embleem wat die opstaan en bou van Afrikaners voorstel.
