Republk
Ons vir jou T-hemp - Kinders (Navy)
Regular price
R 250.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 250.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
In die middel van die Voortrekkermonument in Pretoria is ‘n senotaaf met die woorde “Ons Vir Jou, Suid-Afrika”. Die senotaaf is ‘n leë graf wat dien as ‘n simboliese rusplek vir Piet Retief en die ander Voortrekkers wat tydens die Groot Trek gesterf het. Een keer per jaar, rondom 12:00 op 16 Desember, skyn die son deur die koepeldak van die Voortrekkermonument en verlig die woorde “Ons Vir Jou, Suid-Afrika”. Hierdie woorde spreek van die dapperheid wat die Voortrekkerleiers aan die dag gelê het en herinner ons van die opofferings wat gemaak is.




