De Afrikander Handelshuis
Pretoria- Brief historical guide to the capital city
Regular price
R 135.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 135.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Al die interessante feite en besienswaardighede wat jy van die hoofstad Pretoria moet weet, in een boek saamgevat. Hy sluit ook 'n tydlyn van die geskiedenis van Pretoria en gee in diepte inligting oor plekke om te besoek, soos die Voortrekkermonument en die Uniegebou. Al ooit gewonder wie die eerste inwoners was, hoe die eerste moord in Pretoria plaasgevind het of hoeveel Jakarandas daar in Pretoria is? Dié boek sal al jou vrae beantwoord!
