Republk
Republk Gesigwas
Regular price
R 125.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 125.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Die PH-gebalanseerde gesigwas laat jou vel skoon en verfris. Vir beste resultate gebruik saam met Republk gesigroom. 'n Hoë gehalte gesigwas wat sag is op jou vel, maar hard genoeg is om die stofpad se korrels gas te gee.
Aanwysings: Wend aan op nat vel en was gesig in sirkelbewegings tot gereinig. Spoel af met louwarm water.
