Skip to product information
1 of 1

Republk

Republk Lyfwas

Regular price R 110.00 ZAR
Regular price Sale price R 110.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Dié diep reinigende formule laat jou vel skoon en vars. 'n Glas bottel gevul met hoë kwaliteit lyfwas, geskik vir daaglikse gebruik.

 

Aanwysings: Masseer nat vel met sirkelbewegings om skuim te skep en spoel af met louwarm water.