Republk
Republk Mans Gordel
Regular price
R 395.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 395.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Republk maak handgemaakte leergordels wat die toets van tyd sal deurstaan. Elke man kort 'n gordel wat hy voel hy elke dag kan dra, die gordel wat hy eerste in sy leersak gooi wanneer hy vir 'n naweek wegbreek, die gordel wat saamgaan op elke jagnaweek en saam sit om elke kampvuur. Republk se leer gordels is soos 'n goeie rooiwyn, hulle raak beter en sagter met tyd.
Grootte: 40mm



