Skip to product information
1 of 2

De Afrikander Handelshuis

Sout & Peperpotjies - Voortrekkermonument

Regular price R 80.00 ZAR
Regular price Sale price R 80.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Size

Die ontwerp van hierdie sout- en peperpotjies is op die ontwerp van die Voortrekkermonument gebasseer. Jy gooi bloot jou sout en peper in deur die kurkprop aan die onderkant van die potjies te verwyder.

Het jy geweet?

Die Voortrekkermonument was ontwerp deur die argitek, Gerhard Moerdijk in die Art-Deco styl met tradisionele Afrika-elemente soos die buffel en die assegaaihek. Die vier hoekfigure van die monument beeld Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die onbekende trekker uit.