Skip to product information
1 of 1

Republk

Sokkie Sokkies Steri Stumpie

Regular price R 110.00 ZAR
Regular price Sale price R 110.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Wys hoe plaaslik jy is met Republk se Sokkie Sokkies wat met trots Suid-Afrikaanse ontwerpe spog! Dié sokkies sal jy nêrens anders kry nie. Trek jou skoene uit en sokkie die nag deur met sagte katoen sokkies.

Sokkie Bonanza! Koop 1 paar vir R110. Koop 3 vir R225! (Spaar R105).