Republk
Susanna Smit Vellie
Regular price
R 950.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 950.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Susanna Smit, die suster van Gert Maritz, het gesê dat sy eerder kaalvoet terug oor die berge sal trek as om in Natal onder Britse beheer te bly. Hierdie uitlating om haar vryheid te behou het Susanna bekendheid laat verwerf. Vandag nog staan daar ‘n standbeeld, naby Bergville op die Voortrekkerpas, in herinnering van Susanna Smit waar sy met haar rug op Natal gekeer wegstap. Vrouens in die Groot Trek is gekenmerk vir hulle dapperheid, deursettingsvermoë en moed.
Dié vellies word per hand in Pretoria vervaardig.






