Skip to product information
1 of 3

Republk

Trekker Nekband

Regular price R 110.00 ZAR
Regular price Sale price R 110.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Nou kan jy die plaas saam met jou vat waar jy ook al gaan. Die ideale nekband om te dra wanneer jy mielies stroop, skape in die kraal jaag of weer 'n stofpad in jou bakkie aandurf met 'n oop venster.