Skip to product information
1 of 4

Republk

Trekker Vellies

Regular price R 950.00 ZAR
Regular price Sale price R 950.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Grootte

Lekker trekker vellies wat gemaklik sit. Die snit is medium hoogte en die sole is van egte trekkerbande gemaak. 'n Sool wat jy nooit sal deurloop nie en beesleer wat die toets van tyd sal deurstaan!