Republk
Uitspan Oornagsak
Regular price
R 2,890.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 2,890.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
'n Egte leer oornagsak in 'n pekanneut-bruin kleur, gemaak om weerstand te bied teen die natuur. Die sak is binne ook met leer afgewerk. Die Uitspan-sak het een buitesak met 'n ritsluiter en een sonder, aan die binnekant is 'n ekstra wegsteek-sakkie wat ook met 'n ritsluiter toemaak. Die sak kom met 'n verstelbare leerband.
Uitspan is 'n sak wat jy elke dag kan saamdra, vir die klassieke ma wat dit as 'n babasak gebruik of die jong reisiger wat altyd op 'n trein moet spring oppad na sy volgende avontuur. Buigbaar in sy gebruik, stylvol in ontwerp - span uit met dié kwaliteit.






