De Afrikander Handelshuis
Voetspore van Israel Bordspel
Regular price
R 465.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 465.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
‘n Afrikaanse bordspel vir die hele gesin. Leer meer oor God en sy volk en hoe God deur al die jare sy kinders se voetspore lei.
Daar is ‘n voorgestelde roete waarop die Israeliete getrek get vanuit Egipte na Kanaän. Die roete het 13 stoppe. Elke span begin by Rameses en beweeg op dieselfde roete aan soos war die korrekte antwoord gegee word tor by Jerusalem.

