Skip to product information
1 of 1

Republk

VTM Nekband

Regular price R 110.00 ZAR
Regular price Sale price R 110.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Gryp jou nekband en maak reg vir 'n avontuur. Ideaal vir staptogte, stofpaaie, fietsry of enige pandemie. Wees begrond in jou identiteit en dra die ossewa en Voortrekkermonument om jou nek met trots.