Republk
Ysterberg Vellies
Regular price
R 1,450.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 1,450.00 ZAR
Unit price
per
Tax included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
'n Vellie wat weet van harde werk, van stof afvee, van ver loop en van Afrika-son. Dié vellie is jou metgesel, deur dik en dun, soos 'n getroue ou hond wat jou help kop bo water hou op die taaiste dae. Republk se Ysterberg Vellies is handgemaak in Pretoria, 100% leer en is met 'n dik rubbersool gemaak - vir ordentlike vastrapplek. Trek jou Ysterbergers nader vir 'n staptog deur die Blyderivierspoort of die Fanie Botha, of vat hulle uit op Kirkhill of die Quthing vallei se 4x4 roetes. As 'n laaste alternatief, stof jou Ysterbergers af vir daaglikse gebruik in die kantoor, selfs al help dit jou net om die natuur se roep te hoor.




