Waar kom Volkspele vandaan?

Waar kom Volkspele vandaan?

In 1912 het S.H Pellissier ‘n skrynwerk kursus in Swede gedoen toe klomp jongmense saans kleurvolle volksdrag van hulle onderskeie lande aangetrek en sang en dans beoefen.

Die Suid-Afrikaners was toe die enigstes wat nie kon deelneem nie is dit toe Pellissier besluit om die eerste maal in 1914 tydens ‘n Sondagskoolpiekniek op ‘n plaas met die naam Vuisfontein, die “Swedish games” in Afrikaans van staple gestuur het. Dit is naderhand toe as piekniekspele verwys en later na volkspele (weens die sterk Calvinistiese lewensopvatting is die begrip “dans” aspris vermy). Sowat 500 volkspele deelnemers het selfs die N.G. kerk sinode se steun gewerf na die uitvoering van ‘n “Andries Pretorius Wawiel”.