Kontak

Vir algemene navrae vul gerus die onderstaande vorm in. Ons wag in spanning om van jou te hoor!

  • Grootmaat verkope

    As jy grootmaat produkte wil aankoop en 'n pryslys en katalogus benodig, stuur 'n e-pos aan lisa@afrikander.com

    Stuur 'n e-pos 
  • Word 'n verskaffer

    Het jy unieke produkte wat jy in ons winkels wil verkoop? Stuur foto's en pryse van jou produkte na lisa@afrikander.com

    Stuur 'n e-pos 
  • Opvolg op bestellings

    Wil jy dalk weet waar jou pakkie is wat jy bestel het, of wil jou produk omruil? Stuur 'n e-pos na aanlyn@republk.co.za

    Stuur 'n e-pos 
  • Navrae oor Republk produkte

    Indien jy meer inligting benodig oor die Republk-reeks, besoek gerus Republk se webtuiste.

    REPUBLK 

Kom besoek ons winkel!

Voortrekkermonument, 

H/v Eeufees & Ou Jhb weg, Groenkloof, Pretoria

Tel: 061 524 1174

Handelsure: 8:00 - 18:00 (Ma - So)

Vakansiedae: Oop

Kry aanwysings