Die verhaal van die kinderheld – Japie Greyling December 26, 2021Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje Vrystaat. T`ydens die Anglo-Boereoorlog was Japie se pa en twee ouer broers...
10 Feite oor Generaal J.B.M Hertzog December 26, 2021 Hy was ‘n vurige voorstander van die behoud van Nederlands as kultuurtaal vir die Afrikaner. Hy het ‘n leidende rol gespeel in die stigting van die Zuid-Afrikaanse Akademie voor...
Paul Kruger en die renoster December 26, 2021Paul Kruger was vinnig, braaf en dapper. Dis makliker gesê as gedaan, so hier is drie stories wat dié eienskappe sonder twyfel aan Kruger toeken: Op 16-jarige ouderdom het ‘n...
Paul Kruger, van veldslag tot leeujag December 26, 2021Paul Kruger het al as jong man sy stempel afgedruk en net nege dae ná sy 11de verjaarsdag aan sy eerste veldslag deelgeneem. Dit was tydens die slag van Vegkop...
Waar kom Volkspele vandaan? December 26, 2021In 1912 het S.H Pellissier ‘n skrynwerk kursus in Swede gedoen toe klomp jongmense saans kleurvolle volksdrag van hulle onderskeie lande aangetrek en sang en dans beoefen. Die Suid-Afrikaners was...
Die verhaal van Wolraad Woltemade December 26, 2021Wolraad Woltemade is volgens oorlewering in 1708 in Hesse-Schoumberg (in die huidige Duitsland) gebore. As volwassene het hy na die Nederlandse nedersetting aan die suidpunt van Afrika geëmigreer waar hy...